10th Francois Swart u15 Rugby Week Fixtures 2013
10 e FRANCOIS SWART 015 RUGBY WEEK BY AFRIKAANSE HOëR SEUNSSKOOL (AFFIES) VANAF 27 MAART – 1 APRIL 2013 |
FRANCOIS SWART 14 April 1982 – 2 Januarie 2004
- Francois (Swys) Swart het sy laerskoolopleiding aan die Laerskool Voorpos ondergaan. Hy was kaptein van die Blou Bulle onder 13 Cravenweekspan
- Swys maak sy debuut vir die Affie Wit Bulle (eerste span) in 1998
- Hy is een van net 62 spelers wat vir drie jaar vir die Wit Bulle gespeel het
- Swys dra die Wittrui 53 keer, hy is een van net 18 spelers wat dit in meer as 50 wedstryde gedoen het
- In bogenoemde 53 wedstryde teken hy 447 punte aan, die tweede meeste deur enige speler.
- In sy matriekjaar, 2000, teken hy 283 punte aan, die derde meeste deur enige speler.
- Sy 26 punte teen Zwartkop in 2000 plaas hom 3e vir die meeste punte in ‘n wedstryd
- In 2000 verteenwoordig hy die Blou Bulle op die Cravenweek en is ook kaptein
- Swys word na afloop van die 2000 Cravenweek gekies vir die SA Akademiespan
- Hy het as 19-jarige prominent geraak toe die destydse SA afrigter hom na die Springbokke se oefenkamp uitgenooi het
- Na skool speel Swys vir die volgende spanne – SA onder 19, SA onder 21, SA onder 23, Noordwes, Renegades, WP en Blou Bulle
- In 2003 was hy deel van die seëvierende Blou Bulle Curriebekerspan
- Heyneke Meyer het die 2004 Curriebeker-oorwinning aan Swys opgedra
RUGBY BEPALINGS:
DONDERDAG 28 MAART | |
14H00 | HTS John Vorster vs Maritzburg College |
15h00 | Pietersburg vs Jeppe |
16h00 | Windhoek vs KES |
17h00 | Affies vs Nelspruit |
18h00 | EG Jansen vs PBHS |
SATERDAG 30 MAART | |
11H00 | KES vs Uitnodiging |
12h00 | Jeppe vs EG Jansen |
13h00 | Nelspruit vs Maritzburg College |
14h00 | Windhoek vs PBHS |
15h00 | Affies vs Pietersburg |
MAANDAG 1 APRIL | |
8h00 | Maritzburg College vs EG Jansen |
9h00 | Nelspruit vs PBHS |
10h00 | KES vs Pietersburg |
11h00 | Jeppe vs Uitnodiging |
12h00 | Affies vs Windhoek |
Vir meer inligting gaan na affiesklub600.co.za
Related Posts
« Big guns fire in Community Cup quarters Top 5 players to watch at Maritzburg Easter Rugby Festival 2013 »