Toyota Cheetahs vs Chiefs
The Toyota Cheetahs will be taking on the Chiefs on Saturday, 5 April at 15:00 in their next Vodacom SupeRugby home game.
Because this match kicks off early the afternoon and falls in the school holiday, Free State Rugby will be letting kids come to the rugby for free. So, if you are younger than 18 years and don’t want to miss out on the action at the Free State Stadium on Saturday, all you need to do is to collect a free ticket from the ticket office.
To add to the excitement there will be jumping castles and lots of entertainment for kids at the Toyota Kidz Tough Zone and Sparta and Weber Braai area.
The Toyota Cheetah players will be staying behind on the field after the game to meet their supporters and kids can as always play on the pitch.
Sparta will be giving supporters the opportunity to braai meat from Sparta at the Weber Braai area while Anton Botha and Francois Bouwer will provide entertainment on the Castle Deck.
Gates open at 12:00 and in a Vodacom Cup curtain raiser which kicks off at 12:30, the Toyota Free State XV will be taking on Border.
Tickets for the main stand are R80, R60 for adults on the open stand and R20 for students.. Tickets are available from the ticket office at the Free State Stadium. Don’t miss out on all the excitement!
A great day to look forward to!
Toyota Cheetahs vs Chiefs
Die Toyota Cheetahs speel op Saterdag, 5 April om 15:00 teen die Chiefs in hulle volgende Vodacom SupeRugby tuiswedstryd.
Omdat hierdie kragmeting in die skoolvakansie val en dit vroeg die middag afskop het Vrystaat Rugby dit goed gedink om hierdie wedstryd gratis vir kinders en skoliere te maak. As jy dus jonger as 18 jaar is kan jy die wedstryd in die Vrystaat Stadion gratis bywoon! Kry net jou gratis kaartjie by die kaartjiekantoor en kom geniet die dag.
Om tot die opwinding by te dra sal daar in die omgewing van die Toyota Kiddies Tough Zone en Sparta en Weberbraai area vermaak soos springkastele en ander vermaak vir kinders of die wat jonk van hart is, wees.
Na die wedstryd bly die Toyota Cheetah spelers op die veld agterbly om die ondersteuners te ontmoet en kinders kan ook ouder gewoonte op die veld baljaar.
Sparta bied ondersteuners die geleentheid om self ‘n heerlike Sparta vleisie in die Weberbraai area te braai en te geniet terwyl Anton Botha en Francois Bouwer na die wedstryd by die Castle Deck area optree.
Hekke open 12:00 en in ‘n voorwedstryd wat om 12:30 afskop speel Toyota Vrystaat XV teen Grens in ‘n Vodacombeker wedstryd.
Ondersteuners word versoek om hulself te verwittig van items soos groot kameras, alkohol en rou vleis en ander wat nie op ‘n wedstryddag in die stadion toegelaat word nie. Besoek die Cheetah webblad by .fscheetahs.co.za om seker te maak van al die bepalings en voorwaardes.
Toyota Cheetahs vs Chiefs
Saturday, 5 April 2014
15:00
Free State Stadium
NO. | POSITION | NAME |
1 | LOOSEHEAD PROP | Trevor Nyakane |
2 | HOOKER | Adriaan Strauss (c ) |
3 | TIGHTHEAD PROP | Maks van Dyk |
4 | LEFT LOCK | Lodewyk de Jager |
5 | RIGHT LOCK | Francois Uys |
6 | LEFT FLANKER | Boom Prinsloo |
7 | RIGHT FLANKER | Lappies Labuschagne |
8 | NUMBER EIGHT | Jean Cook |
9 | SCRUMHALF | Sarel Pretorius |
10 | FLYHALF | Johan Goosen |
11 | LEFT WING | Hennie Daniller |
12 | INSIDE CENTRE | Ryno Benjamin |
13 | OUTSIDE CENTRE | Johann Sadie |
14 | RIGHT WING | Cornal Hendricks |
15 | FULLBACK | Willie le Roux ( vc ) |
REPLACEMENTS: | ||
16. | RESERVE | Ryno Barnes |
17. | RESERVE | Caylib Oosthuizen |
18. | RESERVE | Rossouw de Klerk |
19. | RESERVE | Andries Ferreira |
20. | RESERVE | Teboho Mohoje |
21. | RESERVE | Shaun Venter |
22. | RESERVE | Elgar Watts |
23. | RESERVE | Howard Mnisi |
Related Posts
« Injured Springbok Sevens players assessed More changes as Kings gear up for game against SWD »