About Author:
Website:
Afrikaanse skrywer by www.rugbyfifteen.co.za #paletoe, ook op Twitter by @Nader_pale_toe
-
Nov 14, 18 •
6532 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, Six Nations, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on “FLOWER OF SCOTLAND” WAG OP DIE SPRINGBOKKE
Simon Riekert: Pretoria Verby is die dae toe Skotse rugby so grof en onverfynd soos die landskap anderkant Edinburgh is. Verby is die dae toe reuse Skotse voorspelers al wat ʼn geleentheid aangegryp het om ʼn naelskraapse oorwinning voorlangs uit te maal....
-
Nov 2, 18 •
3535 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok Hall of Fame, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE TEEN ENGELAND: DIE KENNERS PRAAT
Simon Riekert- Centurion Daar is altyd vir ʼn joernalis ʼn beter opsie om oor rugby te praat, veral as jy Springbokrugby praat: kry die kenners bymekaar. Die Springbokke is in Europa en spring...
-
Oct 22, 18 •
6127 Views •
Club Rugby, General News, Pale Toe, South Africa, Uncategorized, Varsity & Club •
Simon Riekert •
Comments Off on VULKAAN TREF KLUBRUGBY IN DIE NOORDE
-Simon Riekert: Loftus Versveld Wat maak ʼn unie as hulle ʼn suksesvolle interprovinsiale Super Klubliga aanbied? Wat maak jy as die belangstelling alle verwagtings oortref? Wat maak...
-
Oct 17, 18 •
3114 Views •
Currie Cup, Currie Cup Results, General News, Pale Toe, South Africa, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on TREVOR NYAKANE- “AS JY NIE OPDAAG NIE, KRY JY PAK SLAE”
“Ons het net nooit opgedaag nie, ons was nie in die wedstryd nie en dit het ons gekos.” Sy kop hang as hy dit sê en hy meet sy woorde mooi af. Geen glimlag nie, geen trek in sy oë nie. Dit...
-
Oct 10, 18 •
4300 Views •
General News, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, SA Anthem, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on DIE AFRIKA-BOODSKAP VAN LOFTUS
Daar is bekende en minder bekende staaltjies oor wat tussen die vier lyne van ʼn rugbyveld gebeur. So het ek al met my eie “veldore”, toe die mangaftertjies nog in gebruik...
-
Oct 9, 18 •
1241 Views •
General News •
Simon Riekert •
Comments Off on DIE SPRINGBOKKE IS CHOKERS: CHRIS RATTUE
Simon Riekert-Loftus Versveld “Chockers!”. So staan die nasionale krieketspan, ongelukkig by sommige ondersteuners bekend en met reg so. Daar was die afgelope paar jaar...
-
Oct 9, 18 •
2984 Views •
Analysis, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, Rugby World Cup, Rugby World Cup News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on “DIE SPRINGBOKKE IS CHOKERS”-CHRIS RATTUE
“Chokers!”. So staan die nasionale krieketspan ongelukkig by sommige ondersteuners bekend, en sommige sal sê met reg so. Daar was die afgelope paar jaar genoeg voorbeelde van die span se onvermoë om die knoop op die groot verhoog deur te haak. Nou...
-
Oct 4, 18 •
2609 Views •
General News, International, National, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SÓ WEN JY DIE ALL BLACKS
Simon Riekert-Pretoria “So wen jy die All Blacks,” sê Jake White, voormalige Springbokafrigter. En hy kan praat uit ondervinding; die nasionale span het die Wêreldbeker in 2007 onder sy...
-
Sep 28, 18 •
2302 Views •
Australia, General News, National, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on PORT ELIZABETH SAL GOED WEES VIR DIE SPRINGBOKKE
Simon Riekert- Johannesburg Sport in Port Elizabeth, word hoog aangeslaan, waardeer en ondersteun. Neem nou maar die Ironman 70.3 en die kriekettoetse op St. George’s Park om van ʼn paar gewilde...
-
Sep 14, 18 •
2674 Views •
General News, International, New Zealand, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks, The Rugby Championship •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE: DIS WEER SEPTEMBER MAAND
-Simon Riekert: Johannesburg Dis weer September en die enigste rede waarom ek dit noem, is omdat die Springbokke in September 2017 in North Harbour, Nieu Seeland teen die All Blacks...
-
Sep 12, 18 •
2976 Views •
Currie Cup, General News, Pale Toe, South Africa •
Simon Riekert •
Comments Off on BLOU BULLE: HOE VEILIG IS FORT LOFTUS?
Simon Riekert-Loftus Versveld Ivan van Zyl studeer teologie aan die Universiteit van Pretoria, maar behalwe dat hy sy roeping volg, is hy ʼn baken van hoop vir die Vodacom Blou Bulle-span....
-
Aug 3, 18 •
1804 Views •
General News •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY FINAAL: MOET DIE LIONS PUNTE STUUR?
SUPERRUGBY 2018 SE EINDSTRYD In die ou dae sou spanne wat voor hul heilige siele weet dat daar ʼn drag slae kom teen hul superieure teëstanders, in plaas van om op te daag vir die...
-
Jul 30, 18 •
2365 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby News •
Simon Riekert •
Comments Off on BULLS EN LIONS: TWEE UITEENLOPENDE UNIES, TWEE UITEENLOPENDE AGENDAS
Medewerker- Bloemfontein Hoeveel dinge kan in ʼn jaar in ʼn rugby unie verander? Blykbaar baie, as dit te oordeel is aan die onlangse gebeure by die Bulls en by die Lions. John Mitchell het Pine...
-
Jul 27, 18 •
1546 Views •
General News •
Simon Riekert •
Comments Off on LIONS SE SUKSES IS ONS BROEDERSKAP- SWYS DE BRUIN
Simon Riekert- Emirates Airline Park, Johannesburg Swys de Bruin en sy manne maak Saterdag weereens geskiedenis deurdat hulle vir die derde agtereenvolgende jaar, die...
-
Jul 16, 18 •
2131 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY: LIONS IN DIE PYLVAK
Simon Riekert- Johannesburg “Dis nou tyd vir besigheid, ons kurwe is opwaarts.” So sê die kaptein van die Emirates Lions, Warren Whiteley na sy span se oorwinning oor die...
-
Jul 13, 18 •
1819 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on LIONS EN SHARKS: ALS OM VOOR TE SPEEL HIERDIE SATERDAG
Simon Riekert-Johannesburg Saterdag is krities belangrik vir twee Superrugby spanne uit ons eie geledere, die Lions en Sharks. Die Bulls het die Lions verlede Saterdag ‘n...
-
Jul 9, 18 •
2845 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Springboks, Super Rugby, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on JOHN MITCHELL: BULLS WEN LAASTE TUISWEDSTRYD MAAR SA SPELERS NIE OP STANDAARD
-Simon Riekert (Loftus Versveld) Daar was Saterdagmiddag ʼn paar getroue Bloubul ondersteuners op Loftus Versveld wat na twintig minute in die wedstryd teen die Jaguares gemeen het dit was pure...
-
Jul 3, 18 •
2680 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on JOHN MITCHELL: ONS SPEEL MET ‘N GELAPTE SPAN
-Simon Riekert (Loftus Versveld) Die Bulls se hoofafrigter John Mitchell was na afloop van die laaste drie wedstryde wat sy span gespeel het, om dit pleinweg te stel, nie gelukkig nie. Die Jaguares...
-
Jun 29, 18 •
1726 Views •
General News, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Super Rugby, Super Rugby Fixtures, Super Rugby Logs, Super Rugby News, Super Rugby Results •
Simon Riekert •
Comments Off on SUPERRUGBY HERVAT: WIE IS IN DIE PYLVAK?
Simon Riekert- Centurion Die terugkeer hierdie naweek na Superrugby 2018, voel amper soos ʼn antiklimaks na die Springbokke se verfrissende reeks-sege oor die Engelse. En, verskoon...
-
Jun 22, 18 •
3381 Views •
Europe, General News, International, Pale Toe, Rugby Championship News, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on KOLISI: ONS IS HONGER VIR NOG!
Simon Riekert-Kaapstad Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Sporingbokke se snoeiskêr was toe nie so diep ingesteek soos wat baie verwag het op die vooraand van die...
-
Jun 15, 18 •
3044 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on BEAST: 100 NIE UIT NIE, RASSIE KIES KONSERWATIEF
Simon Riekert- Johannesburg Rassie Erasmus, Springbokafrigter het toe nie soos bespiegel is, grootskaalse veranderings aan die Springbokspan gemaak wat eerskomende Saterdag in...
-
Jun 8, 18 •
2774 Views •
Europe, General News, International, National, Pale Toe, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on RASSIE WAAG MET DRIE NUWELINGE IN DIE BOKSPAN
Simon Riekert- Johannesburg Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke het drie nuwelinge in Saterdag se eerste Toets teen Engeland ingespan. Hulle is ‘Sbu Nkosi van die Sharks op vleuel, Aphiwe...
-
Jun 7, 18 •
4351 Views •
Europe, General News, National, Pale Toe, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on SPRINGBOKKE: IS RASSIE SE TWAK NAT?
-Simon Riekert (Johannesburg) Die derde jaar in ʼn ry kondig ʼn nuwe hoofafrigter van die Springbokke sy nuwe span aan met ʼn nuwe kaptein. Die derde jaar agtereenvolgens skuif die manne met die tjekboeke die...
-
Jun 1, 18 •
2550 Views •
General News •
Simon Riekert •
Comments Off on LOFTUS 200-SPAN STAAN OP UIT DIE STOF
-Simon Riekert (Loftus Versveld) Lank leef Loftus-200! Die kreet het saggies geëggo in die ouditorium van die Bulle waar die president van die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU), Willem Strauss,...
-
May 28, 18 •
8064 Views •
General News, International, National, Other Tournaments, Pale Toe, South Africa, South Africa, Springbok News, Springboks •
Simon Riekert •
Comments Off on RASSIE EKSPERIMENTEER MET NUWELINGE, KAPTEINS
Simon Riekert-Johannesburg Rassie Erasmus, Springbokafrigter het Maandag by ʼn mediageleentheid sy groep spelers aangekondig wie eerskomende Saterdag teen Wallis in Washington DC, VSA uitdraf. Daar is 12 nuwelinge in die span: Jason Jenkins, Thomas du Toit,...