-
Jan 24, 17 •
3823 Views •
General News, Pale Toe, Varsity & Club, Varsity Cup •
Johan Jonck •
Comments Off on Varsity Rugby op pad in al sy glorie
Die 10de jaar van die gewilde FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International reeks het vandag afgeskop by die luukse Royal Johannesburg and Kensington Golf Club. Die hele boksemdais wat hierdie gewilde rugbyreeks vir die afgelope 10jaar aanbied...
-
Jan 24, 17 •
3369 Views •
General News, Pale Toe, Varsity & Club, Varsity Cup •
Johan Jonck •
Comments Off on It’s count-down time for FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International
The FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International is entering into an exciting period as it celebrates a decade of producing rocking rugby, in 2017. The university rugby competition promises to continue to keep the nation entertained. Unique match-day...
-
Dec 9, 16 •
1679 Views •
General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Waarom Allister Coetzee nie sal loop nie
Simon Riekert #paletoe Ek het verlede jaar omtrent hierdie tyd berig oor Springbokbreier Heyneke Meyer, wat toe onder beleg was. Nou is dit ʼn jaar later, Heyneke het geloop en hy is vervang met Allister Coetzee wie na die terugkeer van ‘n droewige...
-
Nov 23, 16 •
2174 Views •
Analysis, General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Wat is nodig om die Springbokke weer die beste span te maak?
Simon Riekert van # paletoe skryf: Ek het met ʼn paar gevestigde feite, noem dit nou maar tradisies grootgeword, en een daarvan is dat ʼn mens gereeld moet braai. Die ander is dat die Springbokke die wêreld se beste span is. Daardie stelling was vir baie...
-
Nov 4, 16 •
1606 Views •
Analysis, General News, Pale Toe, Springboks •
Johan Jonck •
Comments Off on Tot welke mate is Springbok rugby hierdie seisoen al getoets, vra Simon Riekert van #paletoe?
Ja, die All Blacks is die beste rugbyspan op moeder aarde en sal waarskynlik nog vir baie jare dié titel dra, maar net so graag as wat Allister Coetzee die Bokke se ranglys sal wil verbeter, so graag sal veral die noordelike halfrond se spanne hierdie...
-
Oct 27, 16 •
1432 Views •
General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Mark Alexander neem die leisels oor by SARU
Die Uitvoerende Raad van SARU het Donderdag in Johannesburg vergader om die nuwe uitvoerende raadslede te kies nadat daar vakatures op die bestuur ontstaan het. Mark Alexander wat waarnemende president was sedert die bedanking van Oregan Hoskins in Augustus,...
-
Oct 21, 16 •
1881 Views •
Analysis, General News, National, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on CURRIEBEKER EINDSTRYD: RUGBY IS WEER LEKKER!
“Elke eindstryd het sy momente, sy helde en sy oomblikke en dit gaan Saterdag weer so wees”- Naas Botha Die Curriebeker kompetisie van 2016 se eindstryd is hier, en te midde van ʼn groot dragsel negatiwiteit oor Springbokrugby, is Bloemfontein en Pretoria...
-
Sep 30, 16 •
1549 Views •
Analysis, Pale Toe, Springboks •
Johan Jonck •
Comments Off on Vyf redes waarom wat op Loftus gebeur baie belangrik is!!
Simon Riekert van #paletoe het hierdie redes gekry en gelys: Saterdag, op Loftus Versveld meet die beleërde Springbokspan van 2016 kragte met die Wallabies in een van die laaste wedstryde van die huidige Castle Rugbykompetisie. Dit sal die 83e keer wees wat...
-
Sep 16, 16 •
2210 Views •
Analysis, General News, Pale Toe, Springbok News, Springboks •
Johan Jonck •
Comments Off on Allister Coetzee is nie die swak Bok-skakel nie
Simon Riekert van #paletoe het gaan krap waar dit jeuk; by SARU en sy raadslede wat verantwoording oor Springbok rugby moet doen. Die laaste paar weke was seker van die mees emosionele ooit in die geskiedenis van die Springbok. Net die nuus oor Kamp...
-
Sep 2, 16 •
2157 Views •
General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Nog ‘n Springbokkaptein in die Kookpot
“Êrens in November sal ons ʼn chat hê, ons weet nog nie wanneer nie, maar coach Allister is oop vir gesprek met ons. Ons sien die ander coaches in September by die SANZAAR- vergadering en hopelik sal ons daar ʼn gesprek of twee hê. “Allister is bereid...
-
Aug 26, 16 •
1738 Views •
General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Maak maar liewer die Springbokke se trofeekas toe
Simon Riekert van #Pale toe skryf vandeesweek oor die Springbokke, ʼn wenspan van nie te lank gelede nie. Haal my maar uit, maar ek reken dis gevaarliker om opgewonde te raak oor middelmatigheid as om teleurgesteld te wees oor ʼn kompeterende verloor. Dis...
-
Aug 5, 16 •
3106 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby News •
Johan Jonck •
Comments Off on Die Leeus : Die Span wat weet van opstaan en terugveg!
Simon Riekert van #Pale toe skryf hier op die vooraand van die Superrugby-eindstryd: Hoe lank is ʼn jaar in sport? Hoe lank is drie jaar? Wel, drie jaar gelede moes die huidige Superrugby-finaliste ʼn paar vriendskaplike wedstryde reël om voor te berei vir...
-
Jul 29, 16 •
3015 Views •
Analysis, General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on 7 Redes hoekom dinge by die Lions WERK!
Simon Riekert van #Pale toe skryf: Saterdag is semifinaal-dag vir Superrugby in sy huidige formaat. Of dit ʼn suksesvolle toernooi was of nie, is nou nie belangrik nie. Wat saak maak is dat die land se rugby-hoop op die Rooi en Wit van die Lions gevestig is...
-
Jul 25, 16 •
1913 Views •
General News, National, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Rugby skiet homself elke keer in die voet – En dis Raak!
Simon Riekert van #Pale toe skryf: Dis tog opmerklik dat daar, veral hier aan die besigheidskant van die Superrugby-toernooi, ʼn duidelike rif by rugbykykers ontstaan. Dié wie se spanne dit na die uitspeelrondtes gemaak het en dié wie uitmis-miskien alweer....
-
Jun 24, 16 •
1736 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MY BOKKE IS GROTER AS JOUNE! #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe In Suid Afrikaanse rugby is ons oor die algemeen nie goed as dit kom by liggaamshoogte nie. Ons spelers het reuse lywe en is groot gebou. Dis nie net die probleem as ons die bal dra nie, maar ook as ons kontak maak.-Allister Coetzee...
-
Jun 17, 16 •
2922 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOKKE MOET GEDULDIG EN SMART WEES #PaleToe
Dwarslat Duvenhage skryf vir #paletoe en hy het vandeesweek die waarde van geduld geleer. Dwarslat is ʼn geduldige mens. So sê sy vrou en kinders, want Dwarslat is nog vêr van slim en ryk af en hy hoop om eendag daar te kom. So het die uwe die...
-
Jun 13, 16 •
2873 Views •
General News, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SPRINGBOK RUGBY IS OP ‘N SLEGTE PLEK IN ONS GESKIEDENIS #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe skryf: “Daar is nie ʼn nuwe of ou era in Springbokrugby nie”, sê Naas Botha, “jy kan praat van ʼn Heyneke Meyer-era of ’n Allister Coetzee-era, maar Springbokke kom en gaan elke jaar, jy sal altyd wisseling hê”. ...
-
Jun 10, 16 •
1821 Views •
General News, International, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on TWEE ONNIES PAK MEKAAR VIR SPRINGBOK WELSLAE #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe skryf: Saterdag breek die oomblik van waarheid vir die nuwe Bokgeledere aan, en dan is Toetie en sy span se kort wittebrood verby. Beide Allister Coetzee en die Iere se afrigter, Joe Schmidt is voormalige onderwysers. Dis sukses...
-
Jun 5, 16 •
1860 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SUPERRUGBY: WAT MAAK JOU SPAN? #PaleToe
Johnnie Davids, ‘n man vir statistieke skryf nou vir Pale Toe. Hier is sy eerste. Artikel deur Johnnie Davids vir #Pale Toe ʼn Week in Superrugby is so lank so ʼn leeftyd, of so iets het Breyten Paulse al gesê. Inderdaad is dit so, en hierdie afgelope week...
-
May 27, 16 •
1574 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on AG MAN DIS LEKKER HIER OP LOFTUS… #PaleToe
Skrywer: Dwarslat #PaleToe Dagsê aan almal, insluitend vriend en vyand van Noord en Suid. Die uwe, Dwarslat ag homself as ‘n gelukkige mens. Hy bly lekker, braai gereeld en het geleentheid om legendes van die rugby wêreld te sien groot word. “Jou brood...
-
May 20, 16 •
2238 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on JY’S HEELTEMAL TE FYNGEVOELIG OOR ONS RUGBY #PaleToe
Dwarslat Duvenhage skryf vanuit die kleedkamer vir #PaleToe “Soos ‘n V-8 duble overhead cam, variable valve timing enjin met ‘n tenk vol paraffien, só is dit met onse spanne. Alles, man alles wat jy nodig het, maar ons kom nie uit die blokke nie”,...
-
May 6, 16 •
3261 Views •
General News, International, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on RUGBY IS EINTLIK ‘n EENVOUDIGE SPEL #PaleToe
Dwarslat is vandeesweek seker ons maak rugby kyk te moeilik en hoor dat ons te emosioneel is. #Pale toe Om rugby te kyk is soos om die weer te voorspel, nes jy dink dat jy die edele spel verstaan, verander dit. Dis die wyse woorde van ‘n kollega, nou die...
-
Apr 12, 16 •
2869 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on AANKONDIGING VAN DIE SPRINGBOKAFRIGTER #PaleToe
Simon Riekert #paletoe- Randburg SARU het vandag die naam van die nuwe Springbok breier onthul tydens ‘n mediakonferensie by die Supersport ateljee in Randburg. Allister Coetzee sal die Bokke vir die volgende vier jaar afrig en hy word bygestaan deur...
-
Apr 11, 16 •
1766 Views •
General News, International, Pale Toe, Springbok News, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on OREGAN HOSKINS EN SARU SE BAKEN VAN HOOP #PaleToe
“Kom ons hoop ons wen die Wêreldbeker in 2019, want ek dink ons is eenparig.”-Oregan Hoskins, SARU President. Simon Riekert #Pale toe Môre hierdie tyd weet ons wie SARU so lank weggesteek het as Springbok afrigter. Daar was soveel bespiegel in die pers...
-
Apr 8, 16 •
1937 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on ONS KAN BAIE SLIMMER, BETER RUGBY SPEEL #PaleToe
Simon Riekert van #paletoe het vandeesweek gaan kers opsteek by een van rugby se bestes. “Dis geen verassing dat ons so swak doen met ons internasionale pogings nie, of dit nou SupeRugby of toetse is, ons bly aanhoudend dieselfde foute maak…ons te...