-
Apr 1, 16 •
1878 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on GEE DIE AFRIGTERS KANS, ASSEBLIEF! #PaleToe
Twee jong afrigters met hope talent, Nollis Marais en Franco Smith se spanne pak mekaar op Loftus Versveld Saterdag. Dit gaan alles behalwe ‘n April-grap wees, sê Simon Riekert van #paletoe. Die beste...
-
Mar 25, 16 •
1475 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WEG- WENNE IS SOOS POEDING #PaleToe
Weg-wenne in hierdie kompetisie is soos pasellas. Dit maak ‘n reuse verskil aan spelers se gemoed en die punte leer, sê Simon Riekert van #Pale Toe. Daarom is dit vandeesweek belangrik om twee Suid Afrikaanse spanne dop te hou wat weg speel. Die een...
-
Feb 26, 16 •
1561 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SAL ONS SUPERRUGBY SUKSES SMAAK? #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe trek die vergrootglas nader vir die begin van 2016 se Superrugby, in ‘n ongekende toernooiformaat van ‘n bekende kompetisie. Die Superrugby-reeks, wat vanjaar uitbrei na 18 spanne, is uiteindelik hier. Dit gaan fyn...
-
Feb 12, 16 •
1922 Views •
General News, International, Pale Toe, Sevens Rugby, Sevens World Series, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DESPERATE, BELAGLIKE KIWI’S #PaleToe
Skotvry, vir die hoeveelste keer, sonder om te blik of te bloos nadat hulle die eindwedstryd teen die Australiërs in Sydney gewen het, sê Simon Riekert van # Pale toe! Die Nieu Seelanders het in die doodsnikke van die wedstryd teen Australië, agt in plaas...
-
Feb 5, 16 •
2601 Views •
Blitz Bokke, General News, International, Pale Toe, Sevens Rugby, Sevens World Series, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on IS DIT RUGBY SE TEKENS VAN DIE TYE? #PaleToe
Simon Riekert van # Pale toe! vra vandeesweek: Is tye is besig om te verander, en een van die grootste wense van ‘n rugby ondersteuner besig om waar te word, naamlik dat nie alleen spelers nie, maar ook skeidsregters tot openbare verantwoording geroep word...
-
Jan 29, 16 •
3095 Views •
General News, International, Pale Toe, South Africa, Springboks, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on STORMAGTIGE TYE IN 2016 SE RUGBYLAND ?
Simon Riekert van #Pale toe! skryf: So hier met die begin van die nuwe jaar is groet tyd seker in orde? Vrede en vreugde vir jou in die komende rugby jaar. Mag jou span wen, en as hulle nie wen nie, mag hulle jou rugby hart baie bly maak. Sonder om te veel te...
-
Nov 13, 15 •
2820 Views •
Blitz Bokke, General News, International, Pale Toe, Sevens Rugby, Sevens World Series, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on BLITSBOKKE: DIT GAAN KLOPDISSELBOOM #PaleToe
Simon Riekert van # Pale toe! skryf: “Een ding is seker: die Blitse se afrigter, Neil Powell wie self vir hulle uitgedraf het, se sukses het die afgelope paar jaar hand oor hand toegeneem. En dit bemoedig.” Dit gaan blykbaar klopdisselboom by die...
-
Nov 6, 15 •
2032 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on HEYNEKE MEYER SE BEKER LOOP OOR #PaleToe
Soos sy voorgangers, drink Meyer teug vir teug uit die berugte gifbeker: dié van die hoofafrigter van die Springbokke, sê Simon Riekert van # Pale Toe! Vandag is bekend gemaak dat SARU hul algemene raadsvergadering aanskuif na 11 Desember en dat Heyneke...
-
Oct 30, 15 •
5458 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SPRINGBOKKE SPEEL OM DIE HOUTLEPEL TE VERMY #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe! skryf: “Die Springbokke is die All Blacks se grootste mededingers, maar die Wallabies is die All Blacks se grootste kompetisie. “Hulle is nie bang vir die All Blacks nie, dis soos kleinboet wat vir grootboet in die agterplaas...
-
Oct 23, 15 •
2311 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on CURRIEBEKER EINDSTRYD VIR MIDDAGETE #PaleToe
TussenVierLyne is #Pale Toe! se kristalbal vir plaaslike rugby. Simon Riekert skryf vandeesweek oor die komende Curriebeker eindstryd wat gaan verseker dat ondersteuners van dié edele spel, hout sal begin brand van vroeg tot laat Saterdag. Wanneer laas het...
-
Oct 16, 15 •
1973 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE RUGBY-STROP TREK NOU OM DIE SPRINGBOK NEK #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe! skryf dat die uitkloprondtes een ding beteken vir die oorblywende agt spanne: gaan groot of gaan huistoe. Dit het uiteindelik tyd geword vir die laaste dramas om af te speel in die 2015 rugby Wêreldbeker-toernooi, vir die...
-
Oct 9, 15 •
2154 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on TUSSEN VIER LYNE #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe! meen dat dit toe nou glad nie so vervelig was om vanjaar se Curriebeker uitspeelrondtes te kyk nie, en dat daar nog ‘n paar stewige verassings op spanne wag totdat die beker ‘n nuwe baas het. Westelike Provinsie vs OP Kings Die...
-
Oct 7, 15 •
2115 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOKKE EN DIE VURK IN DIE PAD #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe! meen die VSA staan tussen die Bokke en die vurk in die pad: die een ʼn pad van potensiële glorie en die ander ʼn pad van skaamte. Daar bly een hekkie oor vir die Springbokspan in vanjaar se uitspeelrondtes, en gedagtig...
-
Sep 23, 15 •
2341 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015 •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIEPER DIE LOOPGRAWE IN VIR DIE SPRINGBOKKE #PaleToe
Daar is ʼn laaste, desperate kans wat oorbly vir Heyneke Meyer en sy Springbokke om nasie trots te herstel hierdie naweek teen die oorgehaalde Samoane in vanjaar se rugby wêreldbeker kompetisie, skryf Simon Riekert in sy weeklikse rubriek #Pale Toe. ...
-
Sep 18, 15 •
2166 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE CURRIEBEKER KOMPETISIE KRY SPOED #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Foto: Anton Geyser / Rugby 15 Tussen Vier Lyne: Hier kyk ons vooruit, agteruit en skuins net om seker te maak ons hou die naweek se spel dop. Want ons kan. Westelike Provinsie v Blou Bulle As daar nog nooit ʼn beter...
-
Sep 18, 15 •
2817 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on GAAN DIE FLUITJIE DIE BOKKE VROEG HUISTOE STUUR? #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert # Pale Toe! Foto: Anton Geyser Daar is egter een faktor waaraan die spelers niks kan doen nie; die manne in die middel en hoe hulle die spel en die reëls in die Bokke se vier poel wedstryde gaan interpreteer. Oor ʼn bietjie...
-
Sep 16, 15 •
3079 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WÊRELDBEKER 2015: DIE OOMBLIK VAN WAARHEID VIR DIE SPRINGBOKKE #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Foto: Anton Geyser “Mense moet verwag dat ons by die omstandighede sal aanpas en nie dat ons noodwendig dieselfde styl sal speel as wat hulle gewoond aan is in die Superrugby-kompetisie nie: Heyneke Meyer, Springbok...
-
Sep 11, 15 •
3300 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE GROOT BOK-TREK NOORDWAARTS
Artikel deur Simon Riekert #Pale toe! Vandag, soos in 1995 en in 2007 was ons weer één op die plein buite Montecasino in Johannesburg, swart en wit het langs mekaar gestaan en Shososloza uit volle bors gesing, PJ Powers het weer haar ‘World in Union’...
-
Sep 4, 15 •
2277 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOK SE DOODSKOOT? #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Pale toe “Prima facie is dit ʼn saak wat gaan oor transformasie en dit is ʼn sensitiewe onderwerp. Dit mag vir jou lyk na ʼn poeletjie met stil water op die oppervlakte maar onderlangs is daar water wat teen ʼn magtige tempo...
-
Aug 22, 15 •
2479 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on TWEE GROENTJIE AFRIGTERS KOP-AAN-KOP: DIE BLOU BULLE EN WP #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe! Tussen Vier Lyne: hier gee ons ʼn voorskou op die naweek se belangrikste rugby, met die tong in die kies-natuurlik! Daar is min sportgebeurtenisse wat die verbeelding en die emosies so aangryp as ʼn rugbywedstryd tussen...
-
Aug 14, 15 •
1696 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WP: IS GOEIE BEGIN HALF GEWIN?
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe TUSSEN VIER LYNE: ʼn Weeklikse fokus op die belangrikste Curriebeker wedstryd van die komende naweek. Ons konsentreer op een van die spanne se voorbereiding en waag ‘n mening oor die ander. Ons is gewoonlik reg met...
-
Aug 12, 15 •
2907 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on IS HEYNEKE MEYER VERGIFTIG?
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Rugby in Suid-Afrika is soos godsdiens. Dit het ongelukkig ʼn negatiewe geskiedenis wat gebore is uit politiek omdat dit vir lank beskou is as die “witman se sport.” ʼn Paar jaar gelede het ek ʼn artikel geskryf vir...
-
Aug 7, 15 •
3255 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on BLOU BULLE WIL REGMAAK #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe Tussen Vier Lyne: ʼn Weeklikse fokus op die belangrikste Curriebeker wedstryd van die naweek. Ons konsentreer op een van die spanne se voorbereiding. Die Curriebeker het vandag afgeskop, letterlik met ʼn goeie oorwinning...
-
Aug 7, 15 •
2613 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on HEYNEKE MEYER SE DAE IS GETEL #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Pale Toe Heyneke Meyer moet volgens die organiseerders se reëls sy Springbok Wêreldbeker-groep bekendmaak teen 31 Augustus 2015. Meyer het dus na Saterdag ʼn bietjie meer as drie weke oor om te besin oor sy groep. Dit is dus...
-
Jul 24, 15 •
2511 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks, The Rugby Championship •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MEYER SE BOKKE KAN GESKIEDENIS MAAK #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe Foto: Anton Geyser / Rugby 15 “Man dis ʼn moerse gevoel, daar is niks soos ʼn All Black wedstryd nie, vat nou maar die keer toe ons teen hulle gespeel het en Chris Laidlaw my hand gebyt het, Albie Bates het hom getackle...