-
Jul 15, 15 •
3532 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks, The Rugby Championship •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MEYER ROTEER ALWEER #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe! Gaan sy rotasiebeleid werk en sy proefnemings met kombinasies slaag of gaan hy die geleentheid gebruik om in hierdie kompetisie waarin Suid Afrika maar swak vertoon, met konserwatiewe keuses ʼn beker te besorg? Het...
-
Jul 8, 15 •
2728 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on JEAN TERUG IN DIE BOKSPAN- MEYER WAAG MET OUD EN JONK
Artikel deur Simon Riekert #Pale Toe “Dit is wonderlik om te weet dat sy terugkeer sodanig is dat ons hom speelkans van die bank af sal gee Saterdag. “Die blote feit dat hy weer in vorm is en reg is om te speel is ʼn testament van sy ongelooflike...
-
Jul 1, 15 •
2827 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on NOLLIS BRING WEER DIE PASSIE TERUG OP LOFTUS #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! “Ek het tydens die laaste Superrugby wedstryd tussen die Bulls en die Cheetahs tussen die mense op die pawiljoene geloop en na die tonele rondom my gekyk. Ek het besef hier sit mense wat wedstryd na wedstryd na...
-
Jun 29, 15 •
2627 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on HEYNEKE MEYER VOL HOOP VIR FIKSE BOKSPAN #PaleToe
MONTECASINO-JOHANNESBURG SIMON RIEKERT #PALE TOE “Ek sou baie graag ʼn vol span spelers wou gehad het wat fiks en gesond was. Dis die ideaal om mee te begin, maar ek het dit nie. Ek en my afrigtingspan moet die beste doen wat ons kan om...
-
Jun 21, 15 •
2411 Views •
General News, Pale Toe, Springboks, Super Rugby, The Rugby Championship •
nelio@15.co.za •
Comments Off on EET ONS VAN DIE RUGBYVLOER AF?
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Die feit moet Springbokafrigter Heyneke Meyer erg bekommer, maar hy meen dat Superrugby nie die maatstaf is waarmee hy die Bokke se kanse in die Wêreldbeker meet nie. Die rugbynasie se moraal lê baie laag...
-
Jun 11, 15 •
3762 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on VRYDAG WORD BLOU MAANDAG #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Om oor Frans Ludeke te skryf is moeilik. Hy is ʼn gentleman. Hy is nie ʼn tipiese coach nie. Hy skep altyd die indruk dat die spelers en die afrigters die situasie onder beheer het, al verloor hulle elke...
-
Jun 4, 15 •
2570 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on KAN JY AFRIG OF NIE? #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Pale Toe! Ons moet die heel beste afrigters hier kweek en hulle hier hou. Net soos goeie spelers, moet ons die goeie afrigters goed betaal en verantwoordelik hou vir hul keues. Ek wil nie praat oor die wedstryd wat ons skool se...
-
May 22, 15 •
2194 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE ONTNUGTERING VAN SUPERUGBY #Paletoe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe “Die uitspeelfase van die toernooi is die mees ongenaakbare en voordat ‘n afrigter en sy spelers dit besef, is dit reg of weg.”- Werner Swanepoel Springbok Skrumskakel Met vier weke se ligawedstryde in die...
-
May 13, 15 •
4469 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MY LEWE IN BLOU: ʼn ONDERHOUD MET WYNIE STRYDOM
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe Kort voor die voormalige spanbestuurder van die Blou Bulle en die Bulls sy kantoordeur in 2013 vir die laaste keer toegemaak het, het Pale Toe! by hom gaan kuier. Ons stap sy netjiese kantoor binne; die gemakstoele...
-
May 2, 15 •
1963 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SKRUMS BLY MAAR ‘N BÔKKEROP #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Pale toe! Rob Louw, voormalige WP losvoorspeler twiet verlede week: “ I see Ludeke not happy with scrums and penalties! Agree! But remember the Soweto final the scrum? 12 points given to the Bulls”...
-
Apr 22, 15 •
2631 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE KOMENDE AGSTEMAN DERBY VAN NUWELAND #Pale toe
Artikel deur Simon Riekert (Twitter: @Nader_pale_toe) Foto: Anton Geyser ʼn Mooi wedstryd gaan dit nie wees nie, maar beslis een vir die fynproewer en vir die agsteman en kaptein wat hom die graagste wil hê, die wen. Vandeesweek sal die noord-suid derby se...
-
Apr 18, 15 •
2842 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on IS DAAR FOUT MET ONS RUGBY SE DISSIPLINE?
Artikel deur Simon Riekert # Paletoe SA Rugby kan nie verwag dat spelers respek vir skeidsregters se beslissing sal hê as dieselfde skeidsregters aan wangedrag skuldig is nie. So ook nie dat die President van die beheerliggaam te velde trek oor sogenaamde...
-
Apr 10, 15 •
2611 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on ONS IS REGTIG (BLYKBAAR) NIE SO GOED AS WAT ONS DINK NIE #Paletoe
Artikel: Simon Riekert Daar is sportskrywers wat glo ons het maar min perspektief oor ons vermoëns om wêreldwenners te wees. Ons sukkel blykbaar om die realiteit bo die droom te stel en ons hou van ʼn span wat nooit bes gee nie. Plaaslike...
-
Apr 3, 15 •
3623 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SANZAR: FRANS STEYN EN JANNIE LUBBE WAS VERKEERD #PaleToe
Artikel: Simon Riekert Foto: @HowzitJax # Pale toe “Hierdie appèl is niks vreemds in ʼn regsproses nie, en Jannie Lubbe was voorsitter van ʼn regsproses. Dit is ook ʼn logiese proses in die bestuur van rugbyreëls, want daar is onsekerheid oor die...
-
Mar 27, 15 •
3175 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WAAROM DUANE VERMEULEN IN DIE BEGINSPAN VAN DIE SPRINGBOKKE MOET WEES
Artikel deur Simon Riekert Foto: Anton Geyser Ek hou van Brendan Venter. As speler was hy een van rugby se harde manne. Hy het hard groot geword, hard gestudeer en hard rugby gespeel. Venter was plaasvervanger vir James Small in die seëvierende Springbokspan...
-
Mar 20, 15 •
4398 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on FLANKE WAT SPEEL MET DIE NOMMER “6” #PaleToe
Artikle: Simon Riekert Foto: Gerhard Steenkamp Die flank posisie is baie rugbykykers se gunsteling, vir verskillende redes. Afrigters sal sweer by die feit dat sy flanke die mees talentvolle spelers op die veld is. Vandag se flanke moet soos demone kan duik,...
-
Mar 13, 15 •
3475 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on Skeidsregters, ‘n onmisbare ergernis? #PaleToe
Hoeveel keer dink en hoor jy dat daardie skeidsregter alweer die wedstryd gekos het? Hoeveel braaivleisvure is brandgemaak te midde van hewige redenasie van al wat ‘n “kenner” is oor dié en daardie reël? Hoeveel keer was jy al by ‘n...
-
Mar 5, 15 •
3818 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on As ‘n slot jou nommer het… #PaleToe
Dit is die nommer 2 van haker Bismarck du Plessis. Hierdie 30 jarige speler van die Sharks en die Springbokke het die afgelope naweek weereens bewys dat hy mense se moermeter in die rooi druk sonder om hard te probeer. Die insident tussen hom en Victor...
-
Feb 24, 15 •
2905 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on Die Bulls se rugby blues #PaleToe
Die Blou Bulle is een van die land se bekendste sportfranchises, daar is geen twyfel daaraan nie. Bulls en Blou Bulle-rugby is geliefd. Die trofeekas in Kirkness straat was nog altyd vol en die einste Bulls span is die enigste Suid-Afrikaanse span wat die...
-
Feb 21, 15 •
3791 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on ONDERHOUD MET DIE BULLS SE SPANDOKTER, DR.ORG STRAUSS #PaleToe
Op enige gegewe tyd in ‘n seisoen is daar spelers met beserings, dis deel van rugby en afrigters vrees die “b-woord” meer as enige ander krisis wat sy spelers kan oorkom. Rugby is per slot van sake ‘n harde kontaksport en ‘n man se lyf kan net...
-
Feb 7, 15 •
4023 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on Super Rugby 2015 laat Smiley glimlag en frons
Dit gebeur soms dat ek iemand onverwags raakloop om dan met die groetslag met ʼn bek vol tande te staan en wonder, waar ken ek jou vandaan? Soms onthou ek, soms nie. Dit maak nie saak nie, want kort voor lank is ek en my “gas” besig om oor alles wat...