Johan Goosen oefen saam Toyota Cheetahs
Die oud-Cheetah en Springbok losskakel, Johan Goosen het gekies om saam met die Toyota Cheetahs te oefen om weer sy voete te vind en sy spel op peil kry voordat hy by die Franse rugby klub, Montpellier aansluit.
Goosen sal tot einde Junie saam met die Toyota Cheetahs oefen en sal vir die span gekies kan word as hy op vorm is.
Dit is ‘n kompliment vir Vrystaat Rugby dat hy gekies het hier te oefen en vir die vertroue wat hy in die afrigters en kondisionering span het.
Vrystaat Rugby verwelkom Johan graag terug in Bloemfontein waar hy rugby leer speel het.
Johan Goosen train with Toyota Cheetahs
The ex-Cheetah and Springbok flyhalf, Johan Goosen has chosen to train with the Toyota Cheetahs to find his feet and get his game back on track before joining the French rugby club, Montpellier.
Goosen will be training with the Toyota Cheetahs until the end of June and can be selected for the team if he is on form.
It is a big compliment for Free State Rugby that he has chosen to train here and for the trust he has in the coaches and conditioning team.
Free State Rugby welcomes Johan back in Bloemfontein where he learned to play rugby.
Related Posts
« Wainwright Signs Senior Dragons Deal Connacht Rugby announce signing of Robin Copeland »