KOOKWARM SEWES IN SUPERKOEL KAAPSTAD
Simon Riekert-Kaapstad
Die Blitsbokke is stewing op pad na die eindronde van hierdie been van die HSBC-Sewesreeks, nadat hulle Sondagoggend die gevaarlike Keniane met 17-5 geklop het. Die kwarteindrondes is vining besig om beslis te word en ons sal binnekort weet teen wie die Blitse speel in die halfeindstryd.
Die Vroue-Blitse het ook vir die eerste keer aan die reeks deelgeneem en hul goed van hul taak gekwyt.
Ons fotograaf Johann Meintjes is by die aksie.







Related Posts
« “Our defensive system makes attack easier” – Pretorius Black-out in Cape Town »