Rugbyweek – Frankfort O/13 week 26 Junie tot 28 Junie 2014

Jun 30 • General News, School • 3399 Views • Comments Off on Rugbyweek – Frankfort O/13 week 26 Junie tot 28 Junie 2014

Organiseerder: Heinrich Viljoen – 082 411 0105
Skoolhoof: Mnr. Gerrie Coetzee – 058 813 1010
Plek: Vind plaas in Frankfort – Hoërskool Wilgerivier Sportterrein

Amptelike opening Tyd: 12 uur

Daar gaan ‘n lugvertonging wees van Johnie Smith op 26ste

Spanne wat deelneem;

Suid-Vrystaat Platteland
KOSH
Noord-Wes Platteland
Motheo (jeugklub)
Griffons C
Griffons D
Westelikes (NW)
Lynx
Amptelike opening – Donderdag 26 Junie, 12:00

Wedstryde

Dag1:

1. 13:00 Motheo vs. Griffons D

2. 14:00 Griffons C vs Westelikes

3. 15:00 KOSH vs. Vrystaat Platteland

4. 16:00 Noordwes Platteland vs. Lynx

Dag 2: (Krag teen Krag)

11:00
12:00
13:00
14:00
Dag 3:

10:00
11:00
12:00
13:00

Rugbyweek – Frankfort O/16 week 29 Junie tot 2 Julie 2014

Organiseerder: Heinrich Viljoen – 082 411 0105
Skoolhoof: Mnr. Gerrie Coetzee – 058 813 1010
Plek: Vind plaas is Frankfort – Hoërskool Wilgerivier Sportterrein

Amptelike opening Tyd: 9 uur

Spanne wat deelneem:

Vrystaat Kiewiete
Noord-Natal
Oos Vrystaat
Oud Skoliere (jeugklub)
Suid-Vrystaat
Sandveld
Luiperds Platteland
Vrystaat LSEN
Amptelike opening – Maandag 30 Junie, 09:00

Wedstryde

Dag 1:
11:00 Noord Natal vs. Sandveld
12:10 Oos Vrystaat vs. Suid Vrystaat
14:00 Kiewiete vs. LSEN
15:10 Luiperds Platteland vs. Oud Skoliere

Dag 2: (Krag teen Krag)
11:00
12:10
14:00
15:10

Dag 3:
10:00
11:10
12:20
13:30

Rugbyweek – Reitz O/19 EN Sewes rugby week 29 Junie tot 3 Julie 2014

Organiseerder: Herman van der Merwe 058 863 2701
Plek: Reitz Sportsgronde

Spanne wat deelneem:

1. Cobras
2. Dubai Exiles 0/19
3. Luiperds
4. Lynx-Suid
5. Noord-Natal
6. Oos-Vrystaat
7. OVK Suid-Vrystaat
8. Pretoria Privaat Skole
9. Sandveld
10. Suid-Natal
11. Valke
12. Vrystaat Kiewiete

Amptelike opening – Sondag 29 Junie, 19:00

MAANDAG, 30 JUNIE 2014

09:00 – 10:20 Lynx-Suid vs Valke
10:20 – 11:40 Suid-Natal vs Cobras
11:40 – 13:00 Pretoria Privaat Skole vs Noord-Natal
13:00 – 14:20 Suid-Vrystaat vs Sandveld
14:20 – 15:40 Luiperds vs Vrystaat Kiewiete
15:40 – 17:00 Oos-Vrystaat vs Dubai Exiles

18:00 Aandete slegs spelers.
19:00 Funksie vir afrigters, spanbestuurders, skeidsregters in Hoërskool Reitz se Sportkamer. (Gratis)

DINSDAG, 1 JULIE 2014

08:00 Ontbyt vir afrigters en spelers.
13:00 Middagete – by koshuise (afrigters en spelers).

Reëlings dieselfde as Maandag.

WEDSTRYDE VIR DIE DAG (KRAG TEEN KRAG)
09:00 – 10:20
10:20 – 11:40
11:40 – 13:00
13:00 – 14:20
14:20 – 15:40
15:40 – 17:00
18:00 Aandete in koshuise vir spelers.
19:00 Funksie vir afrigters by Sportkamer. (Gratis)
19:00 Aandprogram vir spelers.

WOENSDAG, 2 JULIE 2014

Sewestoernooi: 16:00 – 21:00
Aandete met braai by Sportgronde (Kontantkroeg – Spanbestuurder en ouers)

DONDERDAG, 3 JULIE 2014

Sewestoernooi: Semi-finale en finale 09:00 – 12:00
Funksie vir afrigters en eregaste in Sportkamer om 18:00 (Gratis)

VRYDAG, 4 JULIE 2014

WEDSTRYDE VIR DIE DAG:

08:00 – 09:20
Oorhandiging van trofeë vir voortreflikste spanne.
09:20 – 10:40
10:40 – 12:00
12:00 – 13:20
13:20 – 14:40
14:40 – 15:50 Finaal

Related Posts

« »