-
Sep 9, 16 •
2155 Views •
Analysis, General News, Springbok News, Springboks •
Johan Jonck •
Comments Off on Hoeveel redes is daar vir die Bokke om te wen teen die Wallabies?
Daar is maklik vyf, ses redes om na die Bokke se opkomende Toets teen die wallabies te kyk, en ek meen krities te kyk, sê Simon Riekert van #Pale Toe. Kom ons bly by vyf. Die Springbok-brand: As jy probeer kommentaar kry uit oud-spelers, en veral ʼn...
-
Jul 29, 16 •
3015 Views •
Analysis, General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on 7 Redes hoekom dinge by die Lions WERK!
Simon Riekert van #Pale toe skryf: Saterdag is semifinaal-dag vir Superrugby in sy huidige formaat. Of dit ʼn suksesvolle toernooi was of nie, is nou nie belangrik nie. Wat saak maak is dat die land se rugby-hoop op die Rooi en Wit van die Lions gevestig is...
-
Jul 25, 16 •
1914 Views •
General News, National, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Rugby skiet homself elke keer in die voet – En dis Raak!
Simon Riekert van #Pale toe skryf: Dis tog opmerklik dat daar, veral hier aan die besigheidskant van die Superrugby-toernooi, ʼn duidelike rif by rugbykykers ontstaan. Dié wie se spanne dit na die uitspeelrondtes gemaak het en dié wie uitmis-miskien alweer....
-
Jun 24, 16 •
1737 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MY BOKKE IS GROTER AS JOUNE! #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe In Suid Afrikaanse rugby is ons oor die algemeen nie goed as dit kom by liggaamshoogte nie. Ons spelers het reuse lywe en is groot gebou. Dis nie net die probleem as ons die bal dra nie, maar ook as ons kontak maak.-Allister Coetzee...
-
Jun 17, 16 •
2922 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOKKE MOET GEDULDIG EN SMART WEES #PaleToe
Dwarslat Duvenhage skryf vir #paletoe en hy het vandeesweek die waarde van geduld geleer. Dwarslat is ʼn geduldige mens. So sê sy vrou en kinders, want Dwarslat is nog vêr van slim en ryk af en hy hoop om eendag daar te kom. So het die uwe die...
-
Jun 13, 16 •
2874 Views •
General News, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SPRINGBOK RUGBY IS OP ‘N SLEGTE PLEK IN ONS GESKIEDENIS #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe skryf: “Daar is nie ʼn nuwe of ou era in Springbokrugby nie”, sê Naas Botha, “jy kan praat van ʼn Heyneke Meyer-era of ’n Allister Coetzee-era, maar Springbokke kom en gaan elke jaar, jy sal altyd wisseling hê”. ...
-
Jun 10, 16 •
1821 Views •
General News, International, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on TWEE ONNIES PAK MEKAAR VIR SPRINGBOK WELSLAE #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe skryf: Saterdag breek die oomblik van waarheid vir die nuwe Bokgeledere aan, en dan is Toetie en sy span se kort wittebrood verby. Beide Allister Coetzee en die Iere se afrigter, Joe Schmidt is voormalige onderwysers. Dis sukses...
-
Jun 5, 16 •
1860 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SUPERRUGBY: WAT MAAK JOU SPAN? #PaleToe
Johnnie Davids, ‘n man vir statistieke skryf nou vir Pale Toe. Hier is sy eerste. Artikel deur Johnnie Davids vir #Pale Toe ʼn Week in Superrugby is so lank so ʼn leeftyd, of so iets het Breyten Paulse al gesê. Inderdaad is dit so, en hierdie afgelope week...
-
May 27, 16 •
1574 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on AG MAN DIS LEKKER HIER OP LOFTUS… #PaleToe
Skrywer: Dwarslat #PaleToe Dagsê aan almal, insluitend vriend en vyand van Noord en Suid. Die uwe, Dwarslat ag homself as ‘n gelukkige mens. Hy bly lekker, braai gereeld en het geleentheid om legendes van die rugby wêreld te sien groot word. “Jou brood...
-
May 20, 16 •
2239 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on JY’S HEELTEMAL TE FYNGEVOELIG OOR ONS RUGBY #PaleToe
Dwarslat Duvenhage skryf vanuit die kleedkamer vir #PaleToe “Soos ‘n V-8 duble overhead cam, variable valve timing enjin met ‘n tenk vol paraffien, só is dit met onse spanne. Alles, man alles wat jy nodig het, maar ons kom nie uit die blokke nie”,...
-
May 6, 16 •
3262 Views •
General News, International, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on RUGBY IS EINTLIK ‘n EENVOUDIGE SPEL #PaleToe
Dwarslat is vandeesweek seker ons maak rugby kyk te moeilik en hoor dat ons te emosioneel is. #Pale toe Om rugby te kyk is soos om die weer te voorspel, nes jy dink dat jy die edele spel verstaan, verander dit. Dis die wyse woorde van ‘n kollega, nou die...
-
Apr 26, 16 •
2356 Views •
General News, International, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on BOKKE VERLOOR TOE VOORDAT ONS OPDRAF, EN DIT TEEN ONS SELF #PaleToe
Daar is ‘n nuwe asempie in #Pale toe! se kraal. Dwarslat Duvenhage skryf van vandeesweek vir ons op ‘n gereelde basis. Hy sal op sy eie manier verduidelik wat hy van ons rugby dink. Dwarslat sê hy het provinsiale rugby gespeel, maar ons vat dit met ‘n...
-
Apr 15, 16 •
1862 Views •
General News, International, Springbok News, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIS TOETIE MET DIE REGTE SPRINGBOK MOETIE! #PaleToe
“Hy is ‘n goeie afrigter…hy verdien om daar te wees. Ek het baie van die vorige ou (Meyer) gehou, maar dis ‘n baie taai omgewing waarin jy jou werk moet doen.”- Steve Hansen, All Black afrigter. Simon Riekert #Pale toe Vandeesweek het SARU...
-
Apr 12, 16 •
2869 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on AANKONDIGING VAN DIE SPRINGBOKAFRIGTER #PaleToe
Simon Riekert #paletoe- Randburg SARU het vandag die naam van die nuwe Springbok breier onthul tydens ‘n mediakonferensie by die Supersport ateljee in Randburg. Allister Coetzee sal die Bokke vir die volgende vier jaar afrig en hy word bygestaan deur...
-
Apr 12, 16 •
1483 Views •
General News, International, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on ANNOUNCEMENT OF THE SPRINGBOK COACH #PaleToe
Simon Riekert #paletoe – Randburg SARU today announced the name of the new Springbok coach. Oregan Hoskins, President of SARU did the announcement at Supersport’s studios in Randburg. Allister Coetzee will coach the Boks for the next four years. He...
-
Apr 11, 16 •
1767 Views •
General News, International, Pale Toe, Springbok News, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on OREGAN HOSKINS EN SARU SE BAKEN VAN HOOP #PaleToe
“Kom ons hoop ons wen die Wêreldbeker in 2019, want ek dink ons is eenparig.”-Oregan Hoskins, SARU President. Simon Riekert #Pale toe Môre hierdie tyd weet ons wie SARU so lank weggesteek het as Springbok afrigter. Daar was soveel bespiegel in die pers...
-
Apr 8, 16 •
1937 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on ONS KAN BAIE SLIMMER, BETER RUGBY SPEEL #PaleToe
Simon Riekert van #paletoe het vandeesweek gaan kers opsteek by een van rugby se bestes. “Dis geen verassing dat ons so swak doen met ons internasionale pogings nie, of dit nou SupeRugby of toetse is, ons bly aanhoudend dieselfde foute maak…ons te...
-
Apr 1, 16 •
1878 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on GEE DIE AFRIGTERS KANS, ASSEBLIEF! #PaleToe
Twee jong afrigters met hope talent, Nollis Marais en Franco Smith se spanne pak mekaar op Loftus Versveld Saterdag. Dit gaan alles behalwe ‘n April-grap wees, sê Simon Riekert van #paletoe. Die beste...
-
Mar 25, 16 •
1475 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WEG- WENNE IS SOOS POEDING #PaleToe
Weg-wenne in hierdie kompetisie is soos pasellas. Dit maak ‘n reuse verskil aan spelers se gemoed en die punte leer, sê Simon Riekert van #Pale Toe. Daarom is dit vandeesweek belangrik om twee Suid Afrikaanse spanne dop te hou wat weg speel. Die een...
-
Mar 18, 16 •
1714 Views •
General News •
nelio@15.co.za •
Comments Off on ROM-ROM, DIE BOKBREIER KOM! #PaleToe
Simon Riekert- Pale Toe! “SARU sal baie vinnig die volgende Supersport kontrak onderhandel, maar as dit kom by die aanstelling van die nuwe Springbokafrigter, rek hulle die proses só uit dat dit alle voorbereiding vir die nuwe seisoen negatief raak.”-...
-
Mar 4, 16 •
3187 Views •
Blitz Bokke, General News, Sevens Rugby, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SUPER-SATERDAG: ONS RUGBYHOOP BESKAAM NIE #PaleToe
Bulls ondersteuners wat nie laas Saterdag op Nuweland was nie, sal voortaan die stadion soos die pes vermy, maar die nagmerrie van ‘n Scarra Ntubeni-wegholtrein, sal kwalik verdwyn, skryf Simon Riekert van #Pale Toe! Die eerste skote van die vergrote...
-
Feb 26, 16 •
1561 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SAL ONS SUPERRUGBY SUKSES SMAAK? #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe trek die vergrootglas nader vir die begin van 2016 se Superrugby, in ‘n ongekende toernooiformaat van ‘n bekende kompetisie. Die Superrugby-reeks, wat vanjaar uitbrei na 18 spanne, is uiteindelik hier. Dit gaan fyn...
-
Feb 12, 16 •
1922 Views •
General News, International, Pale Toe, Sevens Rugby, Sevens World Series, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DESPERATE, BELAGLIKE KIWI’S #PaleToe
Skotvry, vir die hoeveelste keer, sonder om te blik of te bloos nadat hulle die eindwedstryd teen die Australiërs in Sydney gewen het, sê Simon Riekert van # Pale toe! Die Nieu Seelanders het in die doodsnikke van die wedstryd teen Australië, agt in plaas...
-
Feb 5, 16 •
2601 Views •
Blitz Bokke, General News, International, Pale Toe, Sevens Rugby, Sevens World Series, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on IS DIT RUGBY SE TEKENS VAN DIE TYE? #PaleToe
Simon Riekert van # Pale toe! vra vandeesweek: Is tye is besig om te verander, en een van die grootste wense van ‘n rugby ondersteuner besig om waar te word, naamlik dat nie alleen spelers nie, maar ook skeidsregters tot openbare verantwoording geroep word...
-
Jan 29, 16 •
3095 Views •
General News, International, Pale Toe, South Africa, Springboks, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on STORMAGTIGE TYE IN 2016 SE RUGBYLAND ?
Simon Riekert van #Pale toe! skryf: So hier met die begin van die nuwe jaar is groet tyd seker in orde? Vrede en vreugde vir jou in die komende rugby jaar. Mag jou span wen, en as hulle nie wen nie, mag hulle jou rugby hart baie bly maak. Sonder om te veel te...