-
Dec 4, 15 •
3424 Views •
General News, International, South Africa, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on HEYNEKE MEYER: WAS HE PUSHED OR DID HE JUMP?
Simon Riekert from #Pale Toe! scratched the bloody surface of the latest casualty amongst the Springbok coaches. Here is what he found: If you thought it was the end of the story of Heyneke Meyer’s shock announcement of his resignation, think again....
-
Dec 1, 15 •
2594 Views •
General News, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DAAR IS NIKS SOOS VOORGEVOEL NIE, VERAL NIE BY DIE BULLE NIE #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe! sê hy het ʼn voorgevoel gehad oor Adriaan Strauss by laasweek se Bulls 2016 trui-bekendstelling. Hier is sy storie. Een ding is ons eens in die media, daar is geen ander Suid Afrikaanse rugby-franchise wat so ʼn ophef maak van hul...
-
Nov 6, 15 •
2032 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on HEYNEKE MEYER SE BEKER LOOP OOR #PaleToe
Soos sy voorgangers, drink Meyer teug vir teug uit die berugte gifbeker: dié van die hoofafrigter van die Springbokke, sê Simon Riekert van # Pale Toe! Vandag is bekend gemaak dat SARU hul algemene raadsvergadering aanskuif na 11 Desember en dat Heyneke...
-
Oct 30, 15 •
5459 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on SPRINGBOKKE SPEEL OM DIE HOUTLEPEL TE VERMY #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe! skryf: “Die Springbokke is die All Blacks se grootste mededingers, maar die Wallabies is die All Blacks se grootste kompetisie. “Hulle is nie bang vir die All Blacks nie, dis soos kleinboet wat vir grootboet in die agterplaas...
-
Oct 23, 15 •
2312 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on CURRIEBEKER EINDSTRYD VIR MIDDAGETE #PaleToe
TussenVierLyne is #Pale Toe! se kristalbal vir plaaslike rugby. Simon Riekert skryf vandeesweek oor die komende Curriebeker eindstryd wat gaan verseker dat ondersteuners van dié edele spel, hout sal begin brand van vroeg tot laat Saterdag. Wanneer laas het...
-
Oct 23, 15 •
2750 Views •
General News, International, Rugby World Cup, RWC 2015, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOKKE KOOP BIER VIR DIE KOPLOSE KIWI #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe! skryf oor die vooruitsig dat Saterdag se semifinaal tussen die Springbokke en die All Blacks, een van die rugby hoogtepunte van 2015 kan word. Kyk eers na hierdie syfers: 90: dit is hoeveel keer die twee spanne teen mekaar gespeel...
-
Oct 16, 15 •
2239 Views •
General News •
nelio@15.co.za •
Comments Off on VOORSKOU: BLOU BULLE TEEN WESTELIKE PROVINSIE #PaleToe
Simon Riekert #Paletoe! Tussen Vier Lyne: hier loer ons in ons eie kristalbal en trek die sluier so effens weg agter die groot Curriebeker rugby van die naweek. Vandeesweek se eerste semifinaal is tussen die twee aartsvyande van die suide en die...
-
Oct 16, 15 •
1973 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE RUGBY-STROP TREK NOU OM DIE SPRINGBOK NEK #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe! skryf dat die uitkloprondtes een ding beteken vir die oorblywende agt spanne: gaan groot of gaan huistoe. Dit het uiteindelik tyd geword vir die laaste dramas om af te speel in die 2015 rugby Wêreldbeker-toernooi, vir die...
-
Oct 9, 15 •
2154 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on TUSSEN VIER LYNE #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe! meen dat dit toe nou glad nie so vervelig was om vanjaar se Curriebeker uitspeelrondtes te kyk nie, en dat daar nog ‘n paar stewige verassings op spanne wag totdat die beker ‘n nuwe baas het. Westelike Provinsie vs OP Kings Die...
-
Oct 1, 15 •
2951 Views •
General News, International, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DAAR IS MIN TYD OOR VIR DIE SPRINGBOKKE #PaleToe
Simon Riekert van #PaleToe!, skryf vandeesweek: Fourie du Preez is uiteindelik aangewys as Springbok kaptein. Iets wat hom reeds 2012 toegekom het maar nooit gerealiseer het nie. Hy sou by John Smit oorneem na Meyer se aanstelling, maar dit het nie gebeur...
-
Sep 25, 15 •
2096 Views •
General News •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MIN TYD OOR VIR BAIE WERK #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe! skryf in sy gereelde rubriek oor die Curriebeker, Tussen Vier Lyne dat die tyd vir spanne uitloop in vanjaar se kompetisie. Dit sal dus ‘n goeie idee wees om reeds vanmiddag genoeg limonade en braai goed bymekaar te kry vir ‘n...
-
Sep 23, 15 •
2341 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015 •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIEPER DIE LOOPGRAWE IN VIR DIE SPRINGBOKKE #PaleToe
Daar is ʼn laaste, desperate kans wat oorbly vir Heyneke Meyer en sy Springbokke om nasie trots te herstel hierdie naweek teen die oorgehaalde Samoane in vanjaar se rugby wêreldbeker kompetisie, skryf Simon Riekert in sy weeklikse rubriek #Pale Toe. ...
-
Sep 18, 15 •
2166 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE CURRIEBEKER KOMPETISIE KRY SPOED #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Foto: Anton Geyser / Rugby 15 Tussen Vier Lyne: Hier kyk ons vooruit, agteruit en skuins net om seker te maak ons hou die naweek se spel dop. Want ons kan. Westelike Provinsie v Blou Bulle As daar nog nooit ʼn beter...
-
Sep 18, 15 •
2817 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on GAAN DIE FLUITJIE DIE BOKKE VROEG HUISTOE STUUR? #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert # Pale Toe! Foto: Anton Geyser Daar is egter een faktor waaraan die spelers niks kan doen nie; die manne in die middel en hoe hulle die spel en die reëls in die Bokke se vier poel wedstryde gaan interpreteer. Oor ʼn bietjie...
-
Sep 16, 15 •
3080 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WÊRELDBEKER 2015: DIE OOMBLIK VAN WAARHEID VIR DIE SPRINGBOKKE #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Foto: Anton Geyser “Mense moet verwag dat ons by die omstandighede sal aanpas en nie dat ons noodwendig dieselfde styl sal speel as wat hulle gewoond aan is in die Superrugby-kompetisie nie: Heyneke Meyer, Springbok...
-
Sep 11, 15 •
3301 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE GROOT BOK-TREK NOORDWAARTS
Artikel deur Simon Riekert #Pale toe! Vandag, soos in 1995 en in 2007 was ons weer één op die plein buite Montecasino in Johannesburg, swart en wit het langs mekaar gestaan en Shososloza uit volle bors gesing, PJ Powers het weer haar ‘World in Union’...
-
Sep 11, 15 •
1950 Views •
General News •
nelio@15.co.za •
Comments Off on CURRIEBEKER KOORS LOOP HOOG #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert # Pale Toe! Tussen Vier Lyne: Hier waag ons ʼn mening oor die opkomende Curriebeker wedstryde van die naweek, meestal met die tong in die kies. Vandeesweek se berig is nie deel van die rugbytruie en vlae wat by straatkruisings...
-
Sep 4, 15 •
2425 Views •
General News •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WARM RUGBY VIR DIE KOUE NAWEEK #PaleToe
Artikel deur SIMON RIEKERT Tussen Vier Lyne: #PaleToe se voorskou oor die naweek se Curriebeker rugby, vandeesweek met ‘n blikbeker vol OBS… Rondte 5 van die Absa Curriebeker breek vanaand aan wanneer die Blou Bulle die Cheetahs vir die tweede keer...
-
Sep 4, 15 •
2277 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOK SE DOODSKOOT? #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Pale toe “Prima facie is dit ʼn saak wat gaan oor transformasie en dit is ʼn sensitiewe onderwerp. Dit mag vir jou lyk na ʼn poeletjie met stil water op die oppervlakte maar onderlangs is daar water wat teen ʼn magtige tempo...
-
Aug 22, 15 •
2479 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on TWEE GROENTJIE AFRIGTERS KOP-AAN-KOP: DIE BLOU BULLE EN WP #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe! Tussen Vier Lyne: hier gee ons ʼn voorskou op die naweek se belangrikste rugby, met die tong in die kies-natuurlik! Daar is min sportgebeurtenisse wat die verbeelding en die emosies so aangryp as ʼn rugbywedstryd tussen...
-
Aug 14, 15 •
1697 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on WP: IS GOEIE BEGIN HALF GEWIN?
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe TUSSEN VIER LYNE: ʼn Weeklikse fokus op die belangrikste Curriebeker wedstryd van die komende naweek. Ons konsentreer op een van die spanne se voorbereiding en waag ‘n mening oor die ander. Ons is gewoonlik reg met...
-
Aug 12, 15 •
2907 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on IS HEYNEKE MEYER VERGIFTIG?
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe! Rugby in Suid-Afrika is soos godsdiens. Dit het ongelukkig ʼn negatiewe geskiedenis wat gebore is uit politiek omdat dit vir lank beskou is as die “witman se sport.” ʼn Paar jaar gelede het ek ʼn artikel geskryf vir...
-
Aug 7, 15 •
3256 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on BLOU BULLE WIL REGMAAK #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe Tussen Vier Lyne: ʼn Weeklikse fokus op die belangrikste Curriebeker wedstryd van die naweek. Ons konsentreer op een van die spanne se voorbereiding. Die Curriebeker het vandag afgeskop, letterlik met ʼn goeie oorwinning...
-
Aug 7, 15 •
2613 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks •
nelio@15.co.za •
Comments Off on HEYNEKE MEYER SE DAE IS GETEL #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #Pale Toe Heyneke Meyer moet volgens die organiseerders se reëls sy Springbok Wêreldbeker-groep bekendmaak teen 31 Augustus 2015. Meyer het dus na Saterdag ʼn bietjie meer as drie weke oor om te besin oor sy groep. Dit is dus...
-
Jul 24, 15 •
2511 Views •
General News, International, Pale Toe, Springboks, The Rugby Championship •
nelio@15.co.za •
Comments Off on MEYER SE BOKKE KAN GESKIEDENIS MAAK #PaleToe
Artikel deur Simon Riekert #PaleToe Foto: Anton Geyser / Rugby 15 “Man dis ʼn moerse gevoel, daar is niks soos ʼn All Black wedstryd nie, vat nou maar die keer toe ons teen hulle gespeel het en Chris Laidlaw my hand gebyt het, Albie Bates het hom getackle...