-
Jan 25, 19 •
2125 Views •
General News •
Simon Riekert •
Comments Off on BULLS V LIONS: VRIENDSKAP WEERSKANTE VAN DIE JUKSKEI
-Simon Riekert: Johannesburg Hoe “vriendskaplik” kan ʼn moderne SuperRugby-opwarmingswedstryd wees, kan jy jouself met reg afvra, want die bedoeling van hierdie woord in sport beteken eerder dat die wedstryd nie deel van die amptelike reeks wedstryde...
-
Feb 20, 17 •
1594 Views •
General News •
Shaun Liddle •
Comments Off on Kan Super Rugby ons red van Springbok-babelas?
Donderdag 23 Februarie 2017 is net ʼn paar dae vêr weg. Nog meer belangrik as hierdie feit, is dat dit die Superrugby-toernooi van 2017 inlei. Om 10:45 skop die Rebels en Blues op AAMI-Park in Melbourne, Australië af en alhoewel dit die enigste toernooi ter...
-
Sep 2, 16 •
2158 Views •
General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Nog ‘n Springbokkaptein in die Kookpot
“Êrens in November sal ons ʼn chat hê, ons weet nog nie wanneer nie, maar coach Allister is oop vir gesprek met ons. Ons sien die ander coaches in September by die SANZAAR- vergadering en hopelik sal ons daar ʼn gesprek of twee hê. “Allister is bereid...
-
Aug 5, 16 •
3107 Views •
General News, Pale Toe, South Africa, Super Rugby, Super Rugby News •
Johan Jonck •
Comments Off on Die Leeus : Die Span wat weet van opstaan en terugveg!
Simon Riekert van #Pale toe skryf hier op die vooraand van die Superrugby-eindstryd: Hoe lank is ʼn jaar in sport? Hoe lank is drie jaar? Wel, drie jaar gelede moes die huidige Superrugby-finaliste ʼn paar vriendskaplike wedstryde reël om voor te berei vir...
-
Mar 11, 16 •
1620 Views •
General News, South Africa, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE PUNTELEER SAL PRAAT #PaleToe
“Kyk mooi na laasweek se plaaslike uitslae, dit gaan nie sommer weer so lyk nie, “ sê Nick Mallet vroeër. En hy’s doodreg. Enige afrigter sal in sy slaap vir jou sê dat jy punte vat wat op ʼn skinkbord kom, skryf Simon Riekert van PaleToe!...
-
Nov 13, 15 •
2821 Views •
Blitz Bokke, General News, International, Pale Toe, Sevens Rugby, Sevens World Series, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on BLITSBOKKE: DIT GAAN KLOPDISSELBOOM #PaleToe
Simon Riekert van # Pale toe! skryf: “Een ding is seker: die Blitse se afrigter, Neil Powell wie self vir hulle uitgedraf het, se sukses het die afgelope paar jaar hand oor hand toegeneem. En dit bemoedig.” Dit gaan blykbaar klopdisselboom by die...
-
Oct 7, 15 •
2115 Views •
General News, International, Pale Toe, Rugby World Cup, RWC 2015, World Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE SPRINGBOKKE EN DIE VURK IN DIE PAD #PaleToe
Simon Riekert van #Pale Toe! meen die VSA staan tussen die Bokke en die vurk in die pad: die een ʼn pad van potensiële glorie en die ander ʼn pad van skaamte. Daar bly een hekkie oor vir die Springbokspan in vanjaar se uitspeelrondtes, en gedagtig...
-
May 22, 15 •
2194 Views •
General News, Pale Toe, Super Rugby •
nelio@15.co.za •
Comments Off on DIE ONTNUGTERING VAN SUPERUGBY #Paletoe
Artikel deur Simon Riekert #Paletoe “Die uitspeelfase van die toernooi is die mees ongenaakbare en voordat ‘n afrigter en sy spelers dit besef, is dit reg of weg.”- Werner Swanepoel Springbok Skrumskakel Met vier weke se ligawedstryde in die...
-
Mar 20, 15 •
4399 Views •
General News, Pale Toe •
nelio@15.co.za •
Comments Off on FLANKE WAT SPEEL MET DIE NOMMER “6” #PaleToe
Artikle: Simon Riekert Foto: Gerhard Steenkamp Die flank posisie is baie rugbykykers se gunsteling, vir verskillende redes. Afrigters sal sweer by die feit dat sy flanke die mees talentvolle spelers op die veld is. Vandag se flanke moet soos demone kan duik,...