-
Nov 23, 16 •
2174 Views •
Analysis, General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Wat is nodig om die Springbokke weer die beste span te maak?
Simon Riekert van # paletoe skryf: Ek het met ʼn paar gevestigde feite, noem dit nou maar tradisies grootgeword, en een daarvan is dat ʼn mens gereeld moet braai. Die ander is dat die Springbokke die wêreld se beste span is. Daardie stelling was vir baie...
-
Nov 4, 16 •
1607 Views •
Analysis, General News, Pale Toe, Springboks •
Johan Jonck •
Comments Off on Tot welke mate is Springbok rugby hierdie seisoen al getoets, vra Simon Riekert van #paletoe?
Ja, die All Blacks is die beste rugbyspan op moeder aarde en sal waarskynlik nog vir baie jare dié titel dra, maar net so graag as wat Allister Coetzee die Bokke se ranglys sal wil verbeter, so graag sal veral die noordelike halfrond se spanne hierdie...
-
Sep 9, 16 •
2156 Views •
Analysis, General News, Springbok News, Springboks •
Johan Jonck •
Comments Off on Hoeveel redes is daar vir die Bokke om te wen teen die Wallabies?
Daar is maklik vyf, ses redes om na die Bokke se opkomende Toets teen die wallabies te kyk, en ek meen krities te kyk, sê Simon Riekert van #Pale Toe. Kom ons bly by vyf. Die Springbok-brand: As jy probeer kommentaar kry uit oud-spelers, en veral ʼn...
-
Aug 26, 16 •
1739 Views •
General News, Pale Toe •
Johan Jonck •
Comments Off on Maak maar liewer die Springbokke se trofeekas toe
Simon Riekert van #Pale toe skryf vandeesweek oor die Springbokke, ʼn wenspan van nie te lank gelede nie. Haal my maar uit, maar ek reken dis gevaarliker om opgewonde te raak oor middelmatigheid as om teleurgesteld te wees oor ʼn kompeterende verloor. Dis...