Toyota Cheetahs Team Announced
Die Toyota Cheetahs sê Saterdagaand, 18 Mei die Reds die stryd aan in ‘n Vodacom Super Rugby kragmeting in die Vrystaat Stadion, Bloemfontein. Die wedstryd skop om 19:10 af. Hekke open om 16:00 en Karlien van Jaarsveld tree na afloop van die wedstryd by die Castle Deck op.
Daar is ook verskeie drankvrye area in Vrystaat Stadion, nl. op die hoofpaviljoen en die middelste blokke op die boonste en onderste vlakke van die ooppvaljoen. Ondersteuners word gevra om drankgebruik op ‘n verantwoordelike wyse te handhaaf. Ouers kan ook met ‘n geruste hart hul kinders onder toesig in die Toyota kinderarea laat speel. Ondersteuners kan ‘n vleisie kom braai by die Weberbraai area in die Vrystaat Stadion. Bring jou gesin en kom kuier lekker saam.
Rugbykaartjies vir Vrydag se wedstryd is te koop by die kaartjiekantoor in Vrystaat Stadion. Kaartjies vir die Hoofpawiljoen kos R80, R60 vir volwassenes op die ooppawiljoen en R20 vir studente en kinders en is te koop by die kaartjiekantoor in Vrystaat Stadion. Koop jou kaartjie voor Vrydag en kry 10% afslag.
MEDIA RELEASE
Toyota Cheetah are playing against the Reds in the Free State Stadium in Bloemfontein on Saturday, 18 May at 19:10. Gates open at 16:00 and Karlien van Jaarsveld will provide entertainment on the Castle Deck after the match.
Parents can leave their kids in trusted care at the Toyota kiddie’s area. Free State Stadium also offers supporters the choice of alcohol free areas on the main stand and middle sections of the open stand on the upper and lower levels. Supporters are encouraged to drink responsibly.
Tickets for the main stand are R80, R60 for adults on the open stand and R20 for students and kids. Buy your ticket before Friday and receive 10% discount. Tickets are available from the ticket office in Free State Stadium
Don’t miss out on all the action!
TOYOTA CHEETAHS vs REDS
VODACOM SUPER RUGBY
FREE STATE STADIUM, BLOEMFONTEIN
KICK-OFF: 19:10
No. |
toyota cheetahs |
1 |
OOSTHUIZEN COENIE |
2 |
STRAUSS ADRIAAN ( c ) |
3 |
ADRIAANSE LOURENS |
4 |
DE JAGER LODEWYK |
5 |
UYS FRANCOIS |
6 |
BRUSSOW HEINRICH |
7 |
LAPPIES LABUSCHAGNE |
8 |
VAN DER WALT PHILIP |
9 |
VAN ZYL PIET |
10 |
WATTS ELGAR |
11 |
RHULE RAYMOND |
12 |
EBERSOHN ROBERT (vc) |
13 |
SADIE JOHANN |
14 |
LE ROUX WILLIE |
15 |
DANILLER HENNIE |
|
|
16 |
BARNES RYNO (FR) |
17 |
NYAKANE TREVOR (FR) |
18 |
LANDMAN LIGTORING |
19 |
PRINSLOO BOOM |
20 |
PRETORIUS SAREL |
21 |
RIAAN SMIT |
22 |
BENJAMIN RYNO |
Related Posts
« Steyn, Spies milestones for Highlanders clash Get ready for a cat-fight at Mbombela – Vodacom Cup Final Preview »