Vodacom Blue Bulls Under-19 looking for glory in Absa Under-19 Provincial Championship
The Vodacom Blue Bulls Under-19 team is looking to go one better than the 2014 when they contest the Absa Under-19 Provincial Championship against EP Kings at Emirates Airline Park in Johannesburg early on Saturday.
The 2014 team lost to Western Province in last year’s final, but the Hayden Groepes team looks determined to go one better this year.
It will be a tough ask though, as the EP Kings team only lost once during the league phase of the competition.
That was against the Blue Bulls at Loftus a couple of weeks back, something Groepes will remind his troops of.
“We have the team to beat them as we have shown. But the Kings were the form team during the season, no doubt. That said, we both start square for the final and the winning team will be the one who use the opportunities best,” Groepes said.
The team is: Kurt Webster, Coneree Poole, JT Jackson, Franco Naude, Divan Rossouw, Tinus de Beer (c), Stephan Enslin, Denzel Hill, JD Fourie, Arnold Gerber, Eli Snyman, Sam Mitchell, Jaco Holtzhausen, Alandre van Rooyen, Gavin van den Berg, Replacements: Junqgo Hennings, Madot Mabokela, Rohan Goosen, Hendre Stassen, Luigy van Jaarsveld, Dale Hendricks, Ruan de Beer, Tshepiso Mahasha.
Vodacom Blou Bulle soek glorie in Absa Onder-19 Kampioenskap
Die Vodacom Blou Bulle se onder-19 span is vasbeslote om vanjaar se Absa Onder-19 Provinsiale Kampioenskapstitel teen die OP Kings Saterdag in Johannesburg te wen. Die span het verlede jaar in die eindstryd teen die Westelike Provinsie in Kaapstad vasgeval, maar Hayden Groepes se troepe is slaggereed om vanjaar as kampioene gekroon te word in die wedstryd wat op Emirates Airline Park gespeel word.
Dit gaan egter nie maklik wees nie, aangesien die Oos-Kaapse span vanjaar net een keer in die ligafase pakgekry het.
Daardie nederlaag was egter teen die Blou Bulle en Groepes glo hulle kan weer so maak.
“Ons het die span om hulle te klop en het dit anderdag gewys. Die Kings was beslis die fakkeldraers in vanjaar se reeks, so dit gaan ‘n taaie wees. Maar ons begin altwee met nul op die telbord en as ons kan afrond en ons geleenthede benut, kan ons wen,” glo Groepes.
Die span is: Kurt Webster, Coneree Poole, JT Jackson, Franco Naude, Divan Rossouw, Tinus de Beer (k), Stephan Enslin, Denzel Hill, JD Fourie, Arnold Gerber, Eli Snyman, Sam Mitchell, Jaco Holtzhausen, Alandre van Rooyen, Gavin van den Berg, Plaasvervangers: Junqgo Hennings, Madot Mabokela, Rohan Goosen, Hendre Stassen, Luigy van Jaarsveld, Dale Hendricks, Ruan de Beer, Tshepiso Mahasha.
Related Posts
« BNZ Crusaders sign prop Michael Alaalatoa Bismarck du Plessis: This is what dreams are made of »