Vodacom Bulls fitness update, brought to you by Medihelp

Jun 24 • General News, Super Rugby, Super Rugby News • 3201 Views • Comments Off on Vodacom Bulls fitness update, brought to you by Medihelp

Vodacom Bulls players Pierre Spies, Jano Vermaak and Francois Hougaard are all injured and in danger of not playing in Saturday’s Vodacom Super Rugby match against the Southern Kings at Loftus Versfeld.

 

Spies has a grade three tear to his bicep picked up against Samoa on Saturday, Vermaak is recovering from a hamstring injury picked up against Italy three weeks ago and Hougaard will see a specialist on Tuesday to look at his on-going knee issue. Spies will also see a specialist during the week.

 

Arno Botha is new to the long-term list following his knee injury picked up against Scotland two weeks ago.

 

Louis Fouchè (quad, Wednesday), Dewald Potgieter (contusion, Wednesday), Dean Greyling (bronchitis, Wednesday) will not train on Monday, but team doctor Org Strauss gave Travis Ismaiel (shoulder), Akona Ndungane (bone bruising), Jacques Potgieter (foot) and Lohan Jacobs (toe) the green light to train today.

 

The long term injury list is:

Paul Willemse (Gr 3 MCL knee), 3 weeks

Cornell Hess (ACL/MCL tear), 5 months

Lionel Mapoe (Shoulder dislocation) 3 1/2 months

Arno Botha (ACL tear) 6 months

 

 

Vodacom Bulls fiksheidsverslag, soos verskaf deur Medihelp

Pierre Spies, Jano Vermaak en Francois Hougaard is almal beseer en loop gevaar om Saterdag se Vodacom Super Rugby wedstryd teen die Southern Kings op Loftus Versfeld mis te loop.

 

Spies het ‘n graad drie skeur aan sy bo-arm spier opgedoen in Saterdag se toets teen Samoa, Vermaak gaan nog ‘n week buite aksie wees weens ‘n dyspierbesering wat hy drie weke gelede teen Italië opgedoen het en Hougaard sien Dinsdag ‘n spesialis om die erns van sy kniebesering te ondersoek. Spies behoort teen Woensdag te weet hoe lank by buite aksie gaan wees as hy ‘n spesialis gaan sien.

 

Arno Botha is op die langtermynbeseringslys na sy knie-besering teen Skotland twee weke gelede.

 

Louis Fouchè (bobeen, Woensdag), Dewald Potgieter (lamboud, Woensdag), Dean Greyling (bronchitis, Woensdag) sal nie Maandag oefen nie, maar Travis Ismaiel (skouer), Akona Ndungane (beenkneusing), Jacques Potgieter (voet) en Lohan Jacobs (toon) is almal fiks verklaar, het spandokter Org Strauss bevestig.

 

Die langtermynbeseringslys is:

Paul Willemse (Gr 3 MCL knie), 3 weke

Cornell Hess (ACL/MCL skeur), 5 maande

Lionel Mapoe (Skouer-ontwrigting), 3 1/2 maande

Arno Botha (ACL skeur) 6 maande uit

 

Related Posts

« »